"Coaster" – R20 elk (R110 vir 6)
Plekmat – R120
Legkaart – R120
Nota Bord – R120
Kalender – R120
A5 Yskas Bord – R60
Alle pryse sluit in die neem van ‘n foto vir die item/s indien nodig.
Ek neem ook Portefeulje foto's teen addisionele kostes. Pryse wissel volgens pakket.